![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/08/Confirmed_cases_of_Variant_501.V2_world_map.png/640px-Confirmed_cases_of_Variant_501.V2_world_map.png&w=640&q=50)
Suid-Afrikaanse Koronavirus-variant
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suid-Afrikaanse Koronavirus-variant, ook bekend as 501Y.V2-variant, 20H/501Y.V2 (voorheen 20C/501Y.V2), en die B.1.351-afstamming[1] is 'n variant van EARS-KoV-2 , die virus wat Koronavirussiekte-2019 veroorsaak. Dit is een van verskeie EARS-KoV-2-variante wat van besondere belang is, en is die eerste keer in die Nelson Mandelabaai-metrogebied in die Oos-Kaapprovinsie opgespoor en op 18 Desember 2020 deur die Departement van Gesondheid gerapporteer.[2][3][4]
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/08/Confirmed_cases_of_Variant_501.V2_world_map.png/640px-Confirmed_cases_of_Variant_501.V2_world_map.png)
██ 100 - 999 bevestigde gevalle ██ 50 - 99 bevestigde gevalle ██ 10 – 49 bevestigde gevalle ██ 5 - 9 bevestigde gevalle ██ 2 - 4 bevestigde gevalle ██ 1 bevestigde geval ██ Gevalle bevestig, geen presiese syfers nie ██ Verdagte gevalle ██ Geen gevalle, of geen data