Strydenburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Strydenburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika en is 77 km noord van Britstown. Die N12 nasionale pad loop deur Strydenburg en skei die dorp van sy township.
Strydenburg | |
---|---|
Gereformeerde kerk Strydenburg (Kruiskerk) in Liebenbergstraat is 'n nasionale erfenisterrein. | |
Koördinate: 29°56′28″S 23°40′38″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Thembelihle |
Stigting | 1892 |
Oppervlak | |
• Totaal | 37,98 km2 (14,66 vk. myl) |
Hoogte | 1 099 m (3 606 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 987 |
• Digtheid | 79/km2 (200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 83.9% |
• Swart mense | 10.2% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 93.5% |
• Xhosa | 1.7% |
• Engels | 1.6% |
• Tswana | 1.2% |
• Ander | 2.0% |
Poskode (strate) | 8765 |
Skakelkode | 053 |
Die dorp is in 1892 deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk op die plaas Roodepan uitgelê en het in 1914 munisipale status verkry.
Die naam van die dorp beteken "Dorp van stryd" in Nederlands, en spruit uit die verskeie meningsverskille tydens sy ontstaan, onder meer oor wat die dorp se naam moes wees.[2]
Merinowol is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit. Ander boerderybedrywighede sluit in: dorperskape, beeste en verskeie spesies wild.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.