Stegosaurus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stegosaurus of stegosourus ("bedekte akkedis", met verwysing na sy benerige pantser) was ’n genus Stegosauria-dinosourusse wat sowat 155 tot 150 miljoen jaar gelede tydens die Laat Jura (Kimmeridgium tot vroeë Titonium) geleef het in wat nou westelike Noord-Amerika is. In 2006 is aangekondig dat ’n spesie in Portugal gevind is, wat ’n aanduiding is dat hulle ook in Europa voorgekom het.[1]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Tipespesie ...
Stegosaurus | |
---|---|
’n Gerekonstrueerde seket van S. stenops (Senckenberg-museum). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | †Stegosauridae |
Genus: | †Stegosaurus (Marsh, 1877) |
Tipespesie | |
†Stegosaurus armatus (Marsh, 1877) | |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Sluit
Kitsfeite Stegosaurus, Kladistiese klassifikasie ...
Stegosaurus | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||
| ||||||||||||||
Sluit