From Wikipedia, the free encyclopedia
Die staatsrede is 'n jaarlikse geleentheid in Suid-Afrika waar die president 'n toespraak lewer oor die toestand van die land. Dit word voor 'n gesamentlike sitting van albei huise van die parlement, naamlik die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies, gelewer.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die toespraak word gekenmerk as die jaarlikse opening van die parlement en gerespekteerde gaste van die regering en politieke figure woon die sitting by. Tydens die staatsrede word die nuwe beplanning van die Suid-Afrikaanse regering vir die opkomende jaar vir die eerste keer bekend gemaak.[1]
Ná afloop van die geleentheid debatteer politieke partye die staatsrede en dan aan die einde van die debat lewer die president sy repliek.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.