Spirograaf-newel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Spirograaf-newel, of IC 418, is ’n planetêre newel in die sterrebeeld Haas. Die naam kom van die ingewikkelde patroon van die newel wat lyk soos ’n patroon geskep deur ’n spirograaf, ’n speelding wat geometriese patrone op papier maak.
Kitsfeite
Spirograaf-newel | ||||
Die Hubble-ruimteteleskoop se foto van die Spirograaf-newel. | ||||
Soort newel | Planetêre newel | |||
Sterrebeeld | Haas | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 05h 27m 28.2037s[1] | |||
Deklinasie | -12° 41′ 50.265″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 9,6[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 3 600 | |||
Skynbare grootte | 0,3 ligjaar breed | |||
Ander name | ||||
IC 418 | ||||
|
Sluit