From Wikipedia, the free encyclopedia
Sparidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes en staan bekend as die Brasems - Engels Seabreams. Die Stompneuse, Steenbrasse en mosselkrakers is onder andere deel van die familie. Daar is 29 genera met ten minste 100 spesies wat hoort tot dié familie. Een en veertig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die familie vis speel 'n belangrike rol in kommersiële lyn en sportvis in Suid-Afrika.
Sparidae | |
---|---|
Calamus bajonado | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Sparidae |
Genera | |
Baie, sien teks. |
Die volgende genera en gepaardgaande spesies word aan die Suider-Afrikaanse kus aangetref:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.