From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Karanteen (Crenidens crenidens) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Durban.
Karanteen (Crenidens crenidens) | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Crenidens |
Spesie: | C. crenidens |
Binomiale naam | |
Crenidens crenidens (Forsskål, 1775) | |
Die vis se kop en lyf is silwer met 'n dowwe reeks donker kolletjies op die liggaam. Die vis word 30 cm groot.
Die vis verkies strandmere en beskermde baaie maar word nie gevind waar die see se soutgehalte laag is nie. Hulle kom voor in skole. Hulle eet krap, wurms en garnale en broei in die noorde van die KwaZulu-Natal kusgebied. Die vis is eetbaar maar word hoofsaaklik as aas gebruik. Die vis moet nie met die Strepie verwar word nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.