Shah Rukh Khan (ook Shahrukh Khan, SRK; gebore op 2 November 1965 in Nieu-Delhi, Indië) is 'n Indiese akteur. Hy is in Nieu-Delhi gebore, nadat sy grootouers daar vanaf Afghanistan en Peshawar verskuif het.[1][2] Hy het sy loopbaan in die 1980's begin. Hy is 'n Moslem en het aan 'n Moslem-skool gestudeer. Hy is getroud met Gauri, 'n Hindoe, en hulle het drie kinders; Aryan, Suhana en Abran. Hy het ook 'n suster met die naam Shehnaz Lalarukh. Hy het 'n magistergraad en volgens die Los Angeles Time-koerant is hy dalk die wêreld se mees beroemde film-stêr.[3]

Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Shah Rukh Khan
Thumb
Geboortenaam Shahrukh Khan
Geboorte 2 November 1965
Nieu-Delhi, Indië
Nasionaliteit Vlag van Indië Indië
Beroep(e) akteur, regisseur, televisie-aanbieder
Aktiewe jare 1998–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Sluit

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.