From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Seweweeksvaring (Rumohra adiantiformis (G.Forst.) Ching) is 'n varingspesie wat in Suid-Afrika inheems is (Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo), maar dit is nie endemies nie. Dit het 'n baie groot verspreidingsgebied wat Australië, Nieu-Seeland en Sentraal- en Suid-Amerika insluit.[1] Dit word as veilig (LC) genoem op de SANBI-rooilys maar is nie aan evaluasie onderwerp nie.[2]
Rumohra adiantiformis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | Pteridophyta |
Klas: | Filicinae |
Orde: | Polypodiales |
Familie: | Dryopteridaceae |
Genus: | Rumohra |
Spesie: | R. adiantiformis |
Binomiale naam | |
Rumohra adiantiformis (G.Forst.) Ching | |
Dit groei byvoorbeeld op die grond in die woud van Knysna en die Amathole, maar ook in die fynbos en die bosveld.
Die plant groei nie hoër as 50 cm nie en het 'n voorkeur vir vogtige plekkies.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.