![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/89/North_entrance_of_the_Seweweekspoort.jpg/640px-North_entrance_of_the_Seweweekspoort.jpg&w=640&q=50)
Seweweekspoortpiek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Seweweekspoortpiek is in die Klein-Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2325 m hoog, die hoogste punt in die Wes-Kaap. Die Seweweekspoort is daar naby.[1]
Kitsfeite
Seweweekspoortpiek | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 325 meter bo seevlak |
Reeks | Swartberg |
Koördinate | 33°23′S 21°21′O |
Sluit