Sendelingposisie
menslike seksposisie met die penetrerende maat bo-op / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sendelingposisie of die man-bo-posisie is ’n seksposisie waarin ’n vrou gewoonlik tydens vaginale seks op haar rug lê en ’n man bo-op haar terwyl hulle na mekaar kyk.[1] [2] Dit kan ook vir ander soorte seksuele aktiwiteite gebruik word, soos anale seks.[3] Dit word algemeen verbind met heteroseksuele seks, maar word ook deur paartjies van dieselfde geslag beoefen.[3]