![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1f/Scorpius_constellation_map.svg/langaf-640px-Scorpius_constellation_map.svg.png&w=640&q=50)
Sargas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sargas (ook bekend as Theta Scorpii of θ Sco) is ’n dubbelster in die suidelike sterrebeeld Skerpioen (Scorpius). Met sy skynbare magnitude van 1,87[5] is dit een van die helderste sterre in die naglug. Volgens parallaksmetings is dit sowat 300 ligjare van die Son af.[2] Die twee komponente is θ Scorpii A en B.
Kitsfeite
Sargas
| ||||
![]() | ||||
Sargas se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Skerpioen | |||
Bayer-naam | Theta Scorpii | |||
Spektraaltipe | F0 II[1] | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 37m 19.12985s[2] | |||
Deklinasie | -42° 59′ 52.1808″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,84 (1,862 + 6,22)[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -2,71[4] | |||
B-V-kleurindeks | +0,40[5] | |||
U-B-kleurindeks | +0,21[5] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 5,66 ± 0,65[6] | |||
Radius (R☉) | 26[7] | |||
Ligsterkte (L☉) | 1 834[6] | |||
Temperatuur (K) | 7 268[6] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 125[8] | |||
Ander name | ||||
Girtab, 160 G. Scorpii, CD−42° 12312, FK5 654, HD 159532, HIP 86228, HR 6553, SAO 228201, CCDM J17373−4300[9] | ||||
|
Sluit