![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/72/Sandra_Bullock_%25289189702847%2529.jpg/640px-Sandra_Bullock_%25289189702847%2529.jpg&w=640&q=50)
Sandra Bullock
Amerikaanse aktrise en vervaardiger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sandra Annette Bullock (gebore 26 Julie 1964)[1] is ’n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is een van Hollywood se bes betaalde aktrises[2] en het al ’n Oscar en Golden Globe gewen. Die tydskrif People het haar in 2015 aangewys as "die mooiste vrou".[3]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sandra Bullock | |
![]() | |
Bullock in 2013 by die Australiese première van The Heat. | |
Geboortenaam | Sandra Annette Bullock |
---|---|
Geboorte | 26 Julie 1964 (1964-07-26) (60 jaar oud) |
Sluit