From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Golden Globes is Amerikaanse pryse wat sedert 1944 deur die 93 lede van die Hollywood Foreign Press Association (HFPA) toegeken word vir uitnemendheid in rolprente en op televisie, plaaslik en internasionaal. Die jaarlikse formele seremonie waarop die pryse toegeken word, is ’n belangrike deel van die rolprentwese se prysseisoen, wat eindig met die jaarlikse Oscar-toekenningsaand.[1]
Golden Globe-prys
| ||
Toegeken vir | Uitnemendheid in rolprente en op televisie | |
Borg | Hollywood Foreign Press Association | |
Land | Verenigde State | |
Datum | Jaarliks in Januarie | |
Eerste toekenning | 20 Januarie 1944 | |
Webtuiste | goldenglobes.com |
Die 76ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in 2018 vereer het, is op 6 Januarie 2019 in die Beverly Hilton Hotel in Beverly Hills, Kalifornië, gehou. Dit vind sedert 1961 hier plaas.[2]
Sedert 1956:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.