From Wikipedia, the free encyclopedia
Samuel Lawrence Whitelock (gebore 12 Oktober 1988) is 'n Nieu-Seelandse rugbyspeler wat as slot vir Pau in die Top 14-kompetisie speel.
| |||||
Sam Whitelock in 2021 | |||||
Volle naam | Samuel Laurence Whitelock | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 12 Oktober 1988 | ||||
Geboorteplek | Palmerston North, Nieu-Seeland | ||||
Lengte | 2,02 m | ||||
Massa | 120 kg | ||||
Skool | Feilding High School | ||||
Vername familie | Ben Funnell (neef) Adam Whitelock (broer) George Whitelock (broer) Luke Whitelock (broer) | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2023 2010–2023 2020 2023– |
Canterbury Crusaders Panasonic Wild Knights Pau |
22 180 5 0 |
(15) (45) (0) (0) | ||
korrek soos op 24 Junie 2023. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2007 2008 2010–2023 |
Nieu-Seeland o/19 Nieu-Seeland o/20 Nieu-Seeland |
4 5 153 |
(0) (5) (35) | ||
korrek soos op 29 Oktober 2023. |
Whitelock het sedert sy debuut in 2010 meer as 100 toetswedstryde vir Nieu-Seeland gespeel en is die jongste Nieu-Seelandse speler wat die mylpaal 100 toetse behaal het. Hy is die vinnigste speler ooit wat die mylpaal van 100 internasionale verskynings bereik het, en het die prestasie agt jaar en twee maande ná sy toetsbuiging behaal.[1][2][3][4][5]
Whitelock is aangewys as die Nieu-Seelandse rugbyspeler van die jaar in 2017. Hy het 'n bekende slotkombinasie met Brodie Retallick gevorm; Whitelock en Retallick het sedert 2012 in 50 toetse saam gespeel. Hy was 'n sleutellid tydens die rugbywêreldbekerwenspanne in 2011 en 2015, wat een van slegs 43 spelers geword het wat die rugbywêreldbeker meer as een keer gewen het. Daarna het hy ook tydens die 2019- en 2023-toernooie vir die All Blacks uitgedraf.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.