![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d2/Salman_Khan_TED_2011.jpg/640px-Salman_Khan_TED_2011.jpg&w=640&q=50)
Salman Khan (onderwyser)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Salman Amin "Sal" Khan (Bengaals: সালমান খান, gebore in New Orleans op 11 Oktober 1976)[1] is 'n Amerikaanse internetonderwyser van Bengaalse afkoms en stigter van die Khan Academy, 'n gratis aanlyn niewinsgewende onderwysdiens. Met behulp van meer as 2700 YouTube-video's (2011) verduidelik Khan 'n groot aantal onderwerpe uit.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Salman Khan | |
---|---|
![]() Salman Khan in 2011 | |
Gebore | সালমান খান 11 Oktober 1976 (1976-10-11) (47 jaar oud) Metairie, Louisiana |
Nasionaliteit | ![]() |
Alma mater | MIT (BS, MS) Harvard Universiteit (MBA) |
Beroep | Onderwyser, Uitvoerende Direkteur van die Khan Akademie, Stigter van die Khan Lab Skool, Raadslid van Aspen Instituut |
Eggenoot | Umaima Marvi |
Ouer(s) | Fakhrul Amin Khan Masuda Khan |
Khan is oorspronklik 'n elektriese ingenieur. Hy het 'n MSc aan Massachusetts Institute of Technology en daarbenewens 'n MBA aan Harvard Business School verwerf.[2][3]
Sy onderwysloopbaan het aan die einde van 2005 begin toe hy sy neef deur middel van die internet met wiskunde gehelp het. Die sukses daarvan het hom beïnvloed om in 2006 sy videolesse op YouTube te publiseer. Voor 2009 het hy as 'n heining fonds ontleder gewerk, maar tans raak hy voltyds betrokke met sy aanlyn onderwysdiens.