Sahle-Work Zewde
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sahle-Work Zewde (Ge'ez: ሳህለወርቅ ዘውዴ; gebore op 21 Februarie 1950) is die huidige president van Ethiopië en die eerste vrou wat die amp beklee. Sy is van beroep 'n diplomaat en op 25 Oktober 2018 is sy eenparig tot president deur die lede van die Federale Parlementêre Vergadering verkies.[1]
Sahle-Work Zewde | |
Sahle-Work in 2020 | |
President van Ethiopië | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 25 Oktober 2018 | |
Eerste minister | Abiy Ahmed |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mulatu Teshome |
Onder sekretaris-generaal, hoof van die Verenigde Nasies se kantoor by die Afrika-unie | |
Ampstermyn 27 Junie 2018 – 25 Oktober 2018 | |
Voorafgegaan deur | Haile Menkerios |
Opgevolg deur | Hanna Tetteh |
Direkteur-generaal van die Verenigde Nasies se kantoor in Nairobi | |
Ampstermyn 2011 – 2018 | |
Voorafgegaan deur | Achim Steiner |
Opgevolg deur | Hanna Tetteh |
Ampstermyn 1989 – 1993 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 21 Februarie 1950 (1950-02-21) (74 jaar oud) Addis Abeba, Keiserryk Ethiopië |
Politieke party | Onafhanklik |
Sahle-Work was voorheen spesiale verteenwoordiger van António Guterres, die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, by die Afrika-unie en hoof van die kantoor van die Verenigde Nasies by die Afrika-unie op die vlak van die ondersekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.
In Desember 2020, het Amerikaanse saketydskrif Forbes, op sy jaarlikse uitgawe van die Forbes-lys van die wêreld se 100 magtigste vroue, Sahle-Work as die 93ste magtigste vrou ter wêreld aangewys; daarmee het sy die hoogste posisie in Afrika op die lys beklee.[2]