Rosendal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rosendal is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat op 'n westelike rigting tussen die dorpe Ficksburg en Fouriesburg geleë is. Die Rosendal Teater is onlangs gestig en die dorpie het 'n paar kunstenaars wat hulle daar tuisgemaak het. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 131 gehad, waarvan 81 (61,8%) Blankes was.[2]
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Rosendal en Mautse | |
---|---|
Koördinate: 28°30′S 27°55′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyane |
Munisipaliteit | Dihlabeng |
Stigting | 1908 |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,5 km2 (3,3 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 132 |
• Digtheid | 486/km2 (1 260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 97.1% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 94.4% |
• Afrikaans | 3.1% |
• Gebaretaal | 1.1% |
• Ander | 1.4% |
Skakelkode | 058 |
Sluit
Rosendal is in 'n vallei geleë wat omring word deur die Witteberge. Die area is ongeveer 2400 meter bo seevlak wat die winters uiters koud maak.