Map Graph

Rosendal

Rosendal is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat op 'n westelike rigting tussen die dorpe Ficksburg en Fouriesburg geleë is. Die Rosendal Teater is onlangs gestig en die dorpie het 'n paar kunstenaars wat hulle daar tuisgemaak het. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 131 gehad, waarvan 81 (61,8%) Blankes was.

Read article
Lêer:South_Africa_Free_State_location_map.svgLêer:Compass_rose_pale-50x50.png