Rooibekvuurvinkie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die rooibekvuurvinkie (Lagonosticta senegala) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre boomveld, veral naby water en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die staalblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed firefinch.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Rooibekvuurvinkie | |
---|---|
Mannetjie in Senegal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Estrildidae |
Genus: | Lagonosticta |
Spesie: | L. senegala |
Binomiale naam | |
Lagonosticta senegala (Linnaeus, 1766) | |
Sluit