Staalblouvinkie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die staalblouvinkie (Vidua chalybeata) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en savanne. Hulle parasiteer ook op die Bruinvuurvinkie. Die voël is 11 cm groot en weeg van 11 tot 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village indigobird.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Staalblouvinkie | |
---|---|
Mannetjie in Mapungubwe N.P. | |
Wyfie in Mapungubwe N.P. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Viduidae |
Genus: | Vidua |
Spesie: | V. chalybeata |
Binomiale naam | |
Vidua chalybeata (Müller, 1776) | |
Sluit