Rooi Spinnekop-newel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rooi Spinnekop-newel, ook bekend as NGC 6537, is ’n planetêre newel wat na aan die middel van die Melkweg geleë is, in die noordweste van die sterrebeeld Boogskutter.[4][5]
Kitsfeite
Rooi Spinnekop-newel | ||||
Die bipolêre planetêre newel NGC 6537 afgeneem met die New Technology Telescope by La Silla-sterrewag.[2] Foto: ESO | ||||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 05m 13.1s | |||
Deklinasie | -19° 50′ 34.9″ | |||
Skynmagnitude (m) | 13 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 5 000[3] | |||
Skynbare grootte | 1,5 boogminute | |||
Ander name | ||||
NGC 6537 | ||||
|
Sluit