Risidale
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Risidale is 'n voorstad van Johannesburg (vroeër van Randburg), sowat 10 km noordwes van die stadsaal.
Risidale | |
---|---|
Koördinate: 26°08′20″S 27°58′50″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Hoofplek | Johannesburg |
Stigting | 25 Februarie 1948 |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,39 km2 (0,15 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 628 |
• Digtheid | 1 610/km2 (4 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 62,4% |
• Indiërs/Asiërs | 8,8% |
• Bruin mense | 3,0% |
• Swart mense | 24,4% |
• Ander | 1,6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 52,2% |
• Afrikaans | 27,6% |
• Zoeloe | 4,4% |
• Noord-Sotho | 2,8% |
• Ander | 13,1% |
Dit grens in die weste aan Northcliff, in die noorde aan Blackheath, in die noordooste aan Linden en in die suidooste aan Montroux. Risidale is in 1948 op die plaas Waterval uitgelê, blykbaar op die mees noordelike uithoek van die plaas, en op 25 Februarie daardie jaar geproklameer. Dis genoem na J. Risi en Seuns, stigters van die Risidale Township Company. Die Engelsmedium-Laerskool Risidale is in werklikheid in Linden, oorkant die straat van Risidale af.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.