![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f8/Rho_Ophiuchi.jpg/640px-Rho_Ophiuchi.jpg&w=640&q=50)
Rho Ophiuchi-wolkkompleks
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rho Ophiuchi-wolkkompleks is ’n donker newel van gas en stof wat 1° suid van die ster ρ Ophiuchi in die sterrebeeld Slangdraer lê. Op ’n afstand van 460 ligjare[3][4] is dit een van die naaste stervormende streke aan die Sonnestelsel.[5]
Kitsfeite
ρ Ophiuchi-wolkkompleks | ||||
![]() | ||||
Soort newel | Donker | |||
Sterrebeeld | Slangdraer | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 16h 28m 06s[1] | |||
Deklinasie | -24° 32.5′[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 460 | |||
Skynbare grootte | 4,5° × 6,5°[2] | |||
Ander name | ||||
Ophiuchus- Molekulêre Wolk, Integral 691, XSS J16271-2423 | ||||
|
Sluit