Raspiet is 'n lood-wolframaat mineraal met 'n chemiese formule PbWO4. Dit vorm geel tot geelbruin monokliene kristalle.[1] Dit is die lae temperatuur monokliene dimorf van die tetragonale mineraal stolziet.[1][2] Dit is in 1897 in Broken Hill, Nieu-Suid-Wallis, Australië, ontdek, en na Charles Rasp (1846–1907), 'n Duits-Australiese prospekteerder vernoem, wat die Broken Hill ertsafsettings ontdek het.[3]
Raspiet | |
---|---|
Raspiet | |
Formule | Pb(WO4) |
Nickel-Strunz (10) | 4.DG.20 |
Kleur | liggeel, gelerig bruin |
Glans | adamantyn |
Hardheid | 2,5 -3 |
Digtheid | 8,46 g/cm3 |
Dubbelbreking | tweeassig (+) |
RI-waardes | nα = 2.270 nβ = 2.270 nγ = 2.300 |
Ruimtegroep | P2₁/a |
Eenheidsel | a = 13.555 Å, b = 4.976 Å, c = 5.561 Å
β = 107.63° |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Sien ook
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.