RSGC1-F01
From Wikipedia, the free encyclopedia
RSGC1-F01 is 'n rooisuperreus wat in die oop sterreswerm RSGC1 in die sterrebeeld Skild lê. Sy radius word op sowat 1 530[1] sonmassas geraam, wat dit een van die grootste sterre maak wat nog ontdek is. Sy volume is 3,58 miljard keer so groot soos dié van die Son.
Kitsfeite
RSGC1-F01 | ||||
Die oop sterreswerm RSGC1, waarin RSGC-F01 en RSGC1-F02 geleë is. Foto: Spitzer | ||||
Sterrebeeld | Skild | |||
Spektraaltipe | M3/M5[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 37m 56.31s | |||
Deklinasie | -06° 52′ 32.2″ | |||
Magnitude | skynmagnitude= 9,748[2] / 6,587[2] | |||
Besonderhede | ||||
Radius (R☉) | 1,530+330−424[1] | |||
Ligsterkte (L☉) | 335,000±160,000[1] | |||
Temperatuur (K) | 3 550[1] | |||
Afstand (ligjaar) | 22 000 ± 2 900 | |||
Ander name | ||||
RSGC1-F01, 2MASS J18375629-0652322[3] | ||||
|
Sluit
Nog 'n ster in RSGC1 is feitlik net so groot of dalk groter. RSGC1-F02 word geraam op tussen 3,37 en 3,72 miljard keer so groot soos die Son wat volume betref. As een van dié sterre in die middel van die Sonnestelsel geplaas word, sal hulle buitenste skil verder as Jupiter se wentelbaan strek.