From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R76 is ’n Vrystaatse provinsiale roete in Suid-Afrika wat Orkney met Bethlehem verbind via Kroonstad. Ander dorpe op die roete is Viljoenskroon, Steynsrus en Lindley. [1]
Provinsiale roete R76 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur VDPPV | ||||
Lengte | 231 km (144 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | R30 naby Orkney | |||
R59 in Viljoenskroon N1 / R34 in Kroonstad | ||||
Suidoospunt | N5 / R26 in Bethlehem | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Orkney Viljoenskroon Kroonstad Steynsrus Lindley Bethlehem | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.