Die R39 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Standerton met Ermelo verbind. Dit is 'n roete van 88 km in die Mpumalangaprovinsie. [1]

Kitsfeite Provinsiale roete R39, Roete-inligting ...

Thumb

Provinsiale roete R39
Thumb
Roete-inligting
Onderhou deur MDOWPV
Lengte88,1 km (54,7 mi)
Belangrike aansluitings
Van R23 in Standerton
  R50 in Standerton
R38 naby Standerton
R35 in Morgenzon
Oospunt N17 in Ermelo
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R38R40
Sluit

Roete

Die R39 se beginpunt is in Baumannstraat, Florapark, aan die noordekant van Standerton, by 'n kruising met die R50-, R23- en die R546-roetes. Dit verlaat die dorp in 'n noordoostelike rigting, met die Grootdraaidam in die ooste. Dit kruis die R38 wat noordwaarts na Bethal loop, en gaan in 'n noordoostelike rigting oor die Blesbokspruit voor dit deur Morgenzon loop as Steynstraat, en die noord-suidwaartse R35-pad in die dorp kruis. Dit verlaat die dorp in 'n noordoostelike rigting voor dit in Ermelo as 'n t-aansluiting by die Bethalpad/Joubertstraat aansluit by die N17-hoofpad.

Sien ook

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.