Morgenzon (Nederlands vir môre- of oggendson) is 'n klein boerderydorp geleë op die oewer van die Osspruit met 'n belangrike landbouskool in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is 42 km noordwes van Amersfoort.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Morgenzon
Thumb
Morgenzon
Morgenzon
 Morgenzon se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°43′59″S 29°36′55″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitLekwa
Stigting1912
Oppervlak
  Totaal4,19 km2 (1,62 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 893
  Digtheid452/km2 (1 170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense43.2%
  Indiërs/Asiërs1.6%
  Bruin mense1.4%
  Swart mense53.1%
  Ander0.6%
Taal (2011)
  Zoeloe 48.4%
  Afrikaans 38.0%
  Engels 5.5%
  Swazi 1.9%
  Ander 6.2%
Poskode (strate)
2315
Poskode (posbusse)
2315
Skakelkode017
Sluit

Geskiedenis

Die dorp is op die plaas met dieselfde naam gestig wat aan JLW de Jager behoort het. Dit is om die Marnico Hotel gevestig wat in 1912 op 'n rushalte vir waens tussen Standerton en Ermelo gevestig is. Die eerste dorpsraad is in 1920 ingestel.

Sien ook

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.