From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R319 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Dit verbind L'Agulhas en Struisbaai in die suide met die N2 naby Swellendam via Bredasdorp.
Streeksroete R319 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | L'Agulhas | |||
N2 naby Swellendam | ||||
Ligging | ||||
Dorpe | Struisbaai Bredasdorp | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Vanaf L'Agulhas loop dit kuslangs tot naby Struisbaai. Vandaar wyk dit noord en binnelands en steek die gehug Hotagterklip ten ooste verby. Naby Bredasdorp sluit die R317 by dit aan. Beide roetes gaan die dorp binne waar dit die R316 ontmoet. Die R319 is die eerste om aan die anderkant van Bredasdorp af te wyk en loop dan noord-noordoos tot sy terminus by die N2.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.