From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R316 is 'n streeksroete in Suid-Afrika is wat Caledon met Arniston verbind via Napier en Bredasdorp. Die R316 begin waar dit aansluit by die N2 in Caledon en gaan dan suidooswaarts. Dit kruis die R326-streekspad, en gaan deur Napier. Net voor Bredasdorp sluit die R317 by die pad aan. Die roete gaan tot by Bredasdorp, deel 'n stuk pad met die R319 in Bredasdorp en hou suidoos tot by Arniston. Die roete is ongeveer 96 km lank.
Streeksroete R316 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 96 km (60 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | N2 by Caledon | |||
R320 in Caledon R326 R317 naby Bredasdorp R319 in Bredasdorp | ||||
Suidoospunt | Waenhuiskrans | |||
Ligging | ||||
Stede | Caledon Napier Bredasdorp Waenhuiskrans | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.