R317 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R317 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bredasdorp met Robertson verbind via Bonnievale. Die roete begin by die R60-provinsiale pad in Robertson, gaan oos, verby Bonnievale en dan later suid. Dit kruis dan die N2-nasionale pad in 'n verspringende kruising in Stormsvlei. Dit smelt saam met die R316 net buite Bredasdorp en sluit aan by die R319 in Bredasdorp.
Kitsfeite Streeksroete R317, Belangrike aansluitings ...
Streeksroete R317 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Van | R60 by Robertson | |||
N2 R316 | ||||
Tot | R319 in Bredasdorp | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Bonnievale Stormsvlei | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit