![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fa/South_Africa_Western_Cape_location_map.svg/langaf-640px-South_Africa_Western_Cape_location_map.svg.png&w=640&q=50)
Stormsvlei
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stormsvlei in die Overberg lê op die suidelike oewer van die Riviersonderend en op die N2 nasionale pad, 20 km oos van die dorp Riviersonderend en 40 km wes van Swellendam. Ook lê die gehug op die R317, 20 km van Bonnievale en 50 km van Bredasdorp.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Stormsvlei | |
---|---|
Koördinate: 34°5′0″S 20°6′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Swellendam |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit
Dit is oorspronklik gebou in 1890 deur Barend Rainsford. Dit het in 1983 afgebrand en is in 1990 deur D.H. "Blits" Odendaal herbou.