Prins Dmitri Romanof
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dmitri Romanowitsj Romanof (Russies: Дмитрий Романович Романов; 17 Mei 1926 – 31 Desember 2016)[1] was ’n afstammeling van Rusland se keiserhuis asook ’n bankier, filantroop en skrywer. Hy was ook ’n aanspraakmaker op die hoofskap van die keiserhuis.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Prins Dmitri Romanof | |
---|---|
Prins Dmitri (middel) en sy vrou, Dorrit, by pres. Wladimir Poetin op ’n staatsonthaal. | |
Gebore | Dmitri Romanowitsj Romanof (1926-05-17)17 Mei 1926 |
Sterf | 31 Desember 2016 (op 90) |
Beroep | Bankier |
Bekend vir | Hoof van die Huis van Romanof (betwis) |
Titel | Prins van Rusland (Huis van Holstein-Gottorp-Romanof) |
Termyn | 15 September 2014 – 31 Desember 2016 |
Voorganger | Prins Nikolaas Romanof |
Opvolger | Prins Andrei Romanof |
Eggenoot | Johanna von Kauffmann Dorrit Rewentlof |
Ouer(s) | Prins Roman Petrowitsj van Rusland en gravin Praskowia Sjeremetjewa |
Sluit