From Wikipedia, the free encyclopedia
Prijoetnoje-rajon (Russies: Приютненский район, Kalmikies: Приютнин район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die suidelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Stawropol-krai. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Prijoetnoje.
Prijoetnoje-rajon Приютненский район | ||||
Die ligging van Prijoetnoje-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Prijoetnoje | |||
Hoof | Basan Manzjikof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 9 633 | |||
Volgorde | 8de | |||
Digtheid | 3,1/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 110 km² | |||
Volgorde | 11de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Volgens Sensus 2010 het Prijoetnoje-rajon 11 658 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 6 487 | 55,6% |
Kalmikiërs | 3 637 | 31,2% |
Dargine | 693 | 5,9% |
Tsjetsjniërs | 232 | 2% |
Oekraïners | 54 | 0,5% |
Armene | 49 | 0,4% |
Kasakke | 19 | 0,2% |
Tartare | 12 | 0,1% |
Ander groepe | 390 | 3,4% |
Onbekend | 475 | 4,1% |
Totaal | 11 658 | 100% |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.