From Wikipedia, the free encyclopedia
Pittsburg is 'n industriële stad in die deelstaat Kalifornië (Verenigde State). Dit is deel van die Contra Costa County, in die Oostelike Baai van die San Francisco-baaiarea.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Kalifornië |
County | Contra Costa |
Koördinate | 38°1′41″N 121°53′05″W |
Gestig op | |
Geïnkorporeer op | 25 Junie 1903 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 49,61 vk km |
Hoogte bo seevlak | 8 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Sensus 2010) | 63 264 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 300/vk km |
Tydsone | PST (UTC -8) |
Somertyd | PDT (UTC -7) |
Burgemeester | Nancy Parent[1] |
Amptelike Webwerf | ci.pittsburg.ca.us |
Volgens die 2010 sensus was daar sowat 63 264 inwoners en die bevolkingsdigtheid was 1 300/km².
Die onderverdeling in etnisiteit was:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.