Pieter Aspe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pieter Aspe (amptelik Pierre Aspeslag; 3 April 1953 – 1 Mei 2021) was 'n Vlaamse skrywer van speurverhale. Die verhale is verwerk vir die TV-reeks Aspe met Herbert Flack in die hoofrol. Aspe is op 68-jarige leeftyd oorlede.[1]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Pieter Aspe | |
---|---|
Gebore | Pierre Aspeslag (1953-04-03)3 April 1953 Brugge, België |
Sterf | 1 Mei 2021 (op 68) |
Beroep | België |
Sluit