Phoenicurus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Phoenicurus is 'n genus van voëls in die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes). Hulle is klein insekvretende voëls wat in Europa, Asië en Afrika voorkom. Die mannetjies is meestal helderkleurig met kombinasies van rooi, blou, wit en swart. Die wyfies is ligbruin met 'n rooi stert.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie ...
Phoenicurus | |
---|---|
'n Europese rooistert. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Phoenicurus T. Forster, 1817 |
Sluit