From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Europese rooistert (Phoenicurus phoenicurus) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer in halfdorre savanne en boomveld en is nog net twee keer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 11 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Redstart.
Europese rooistert | |
---|---|
Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. phoenicurus |
Binomiale naam | |
Phoenicurus phoenicurus (Linnaeus, 1758) | |
Subspesies | |
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Phoenicurus phoenicurus. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.