Phakt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Phakt (ook Alpha Columbae of α Col genoem) is met ’n skynbare magnitude van 2,6[3] die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Duif (Columba). Dit is sowat 261 ligjare van die Son af.[2]
Kitsfeite
Phakt
| ||||
Phakt se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Duif | |||
Bayer-naam | Alpha Columbae | |||
Spektraaltipe | B7 IV[1] | |||
Soort | Subreus | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 05h 39m 38.94103s[2] | |||
Deklinasie | −34° 04′ 26.7950″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,645[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -1,87[4] | |||
B-V-kleurindeks | -0,125[3] | |||
U-B-kleurindeks | -0,44[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 4,5[5] | |||
Radius (R☉) | 5,8[6] | |||
Temperatuur (K) | 12 963[6] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 176[7] | |||
Ander name | ||||
Alpha Columbae, α Col, CCDM J05396−3404 A, CD−34 2375, CPD−34 703, FK5 215, GC 7078, HD 37795, HIP 26634, HR 1956, NSV 2549, PPM 281732, SAO 196059 | ||||
|
Sluit