Parkhurst
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Parkhurst is 'n voorstad suid van Sandton, in Johannesburg, Suid-Afrika.
Parkhurst | |
---|---|
Koördinate: 26°8′18″S 28°1′4″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,64 km2 (0,63 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 851 |
• Digtheid | 2 958/km2 (7 660/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 73.8% |
• Indiërs/Asiërs | 2.5% |
• Bruin mense | 1.6% |
• Swart mense | 20.4% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 71.0% |
• Afrikaans | 10.1% |
• Zoeloe | 4.0% |
• Xhosa | 2.1% |
• Ander | 12.8% |
Parkhurst is sowat 6 km noord van die Johannesburgse stadsaal geleë, was van Parktown-Noord. In 1904 was dit 'n sanderige woesteny, maar I.W. Schlesinger het die grond gekoop en 'n prys van £100 aangebied vir 'n naam vir die voorstad en nog £100 aan elke deelnemer wat 'n erf in die nuwe voorstad sou koop. Duisende het inskryf en die prys is verdeel tussen sowat 30 mense wat almal Parkhurst voorgestel. Die deelnemers is toe deur Schlesinger se verkoopsagente aangespoor om erwe te koop. Hy het £20 000 profyt gemaak, wat hy gebruik het om die African Life Assurance Co. te finansier.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.