Slag van Paardeberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Paardeberg was 'n groot veldslag tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Die slag is naby Paardebergdrif gevoer op die oewers van die Modderrivier in die Oranje Vrystaat naby Kimberley.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Slag van Paardeberg | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
Oorgawe van Cronjé | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek Oranje-Vrystaat | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Frederick Roberts Herbert Kitchener John French Thomas Kelly-Kenny |
Piet Cronjé Christiaan De Wet | ||||||
Sterkte | |||||||
15 000 | 7 000 | ||||||
Ongevalle | |||||||
348 | 350 |
Sluit
Die slag het gevolg net na Britse magte Kimberley ontset het na die Boeremagte se beleg van die dorp. Die terugtrekkende Boeremag onder bevel van Piet Cronjé is vasgekeer by Paardeberg en tot oorgawe gedwing na 'n beleg wat gevolg het op 'n mislukte direkte aanslag teen die Boeremagte deur Generaal Kitchener.