Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog From Wikipedia, the free encyclopedia
Veldmaarskalk John Denton Pinkstone French (28 September 1852 - 25 Mei 1925), 1ste Graaf van Ypres, was 'n Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was 'n passievolle en vaardige kavallerie soldaat.
John Denton Pinkstone French | |
---|---|
1ste Graaf van Ypres | |
Geboortedatum | 28 September 1952 |
Sterfdatum | 25 Mei 1925 (72 jaar oud) |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Rang | Veldmaarskalk |
Veldslae/oorloë | Frans-Duitse Oorlog Mahdiste-opstand |
Familie | Eleanora Selby-Lowndes, eggenote |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.