PZ Cassiopeiae
From Wikipedia, the free encyclopedia
PZ Cassiopeiae (afgekort as PZ Cas) is ’n rooisuperreus en halfgereelde veranderlike ster in die sterrebeeld Kassiopeia. Dit is een van die grootste en helderste bekende sterre.
Kitsfeite
PZ Cassiopeiae | ||||
PZ Cassiopeiae is die helder ster regs bo op dié infrarooifoto deur WISE. | ||||
Sterrebeeld | Kassiopeia | |||
Spektraaltipe | M3Ia[1] | |||
Soort | Rooisuperreus | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 23h 44m 03.28104s[2] | |||
Deklinasie | +61° 47′ 22.1823″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 8,9[3] (8,2-10,2[4]) | |||
Absolute magnitude (M) | -7,89[5] | |||
B-V-kleurindeks | +2,58[3] | |||
U-B-kleurindeks | +1,32[3] | |||
Besonderhede | ||||
Radius (R☉) | 1 062[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 229 000[7] | |||
Ouderdom (jaar) | 8-10 miljoen[8] | |||
Temperatuur (K) | 3,605±170[6] | |||
Afstand (ligjaar) | 9 160 | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Halfgereeld (SRc)[9] + Cepheïed[10] | |||
Veelvoudigheid | 1 metgesel | |||
Ander name | ||||
PZ Cas, IRC +60417, HIP 117078, BD+60°2613, RAFGL 3138[11] | ||||
|
Sluit