Oran Boelg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oran Boelg (Russies: Оран Булг) is 'n klein dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Orgakin Plaaslike Munisipaliteit en lê naby die Bagoet-Salarivier 27 kilometer suidoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Kitsfeite Oran Boelg Оран Булг, Land ...
Oran Boelg Оран Булг | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°05′50″N 44°27′19″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Iki-Boeroel |
Bevolking | |
• Totaal | 110 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359145 |
Sluit