'n Oorgangsmetaal is 'n element uit die d-blok van die periodieke tabel. Daar word onderskei tussen:

Meer inligting Ander reekse ...
Ander reekse
Oorgangsmetale
Hoofgroepmetale
Metaalagtiges
Nie-metale
Lantaniede
Aktiniede
Sluit

Die oorgang

In hierdie blok raak die d-orbitale opgevul. Daar vind 'n oorgang van valenselektrone na kernelektrone plaas: in die blok se eerste kolomme kan alle d-elektrone as valenselektrone optree. 'n Element soos vanadium het daardeur 'n hoogste oksidasietoestand van 5+, hoewel dit ook laer toestande soos 4+, 3+ or 2+ kan vertoon, waar net 'n deel van die d-elektrone as valenselektron optree. Omrede die afskerming van die kernlading deur die d-elektrone wat opgevul raak nie effektief is nie, word die energie van die d-orbitale geleidelik laer. In die tweede helfte van die blok kan nie alle d-elektrone meer as valenselektrone optree nie. Byvoorbeeld osmium wat 6 d-elektrone en 2 s-elektrone het vorm Os(VIII)-verbindings soos OsO4 maar yster wat in dieselfde groep behoort is gewoonlik Fe(II) of Fe(III) hoewel dit soms Fe(VI) kan bereik, maar nie Fe(VIII) nie. Aan die einde van die blok, soos by sink, word die volle d-skil eintlik kernelektrone en die element vorm net Zn(II) deur sy s-elektrone te verloor. By die elemente van die p-blok wat volg, soos gallium ens. kan die d10-skil as kernektrone beskou word en neem nie aan chemiese wisselwerkings deel nie.


21
Sc
22
Ti
23
V
24
Cr
25
Mn
26
Fe
27
Co
28
Ni
29
Cu
30
Zn
39
Y
40
Zr
41
Nb
42
Mo
(43)
Tc
44
Ru
45
Rh
46
Pd
47
Ag
48
Cd
57
La[1]
72
Hf
73
Ta
74
W
75
Re
76
Os
77
Ir
78
Pt
79
Au
80
Hg
89
Ac[2]
(104)
Rf
(105)
Db
(106)
Sg
(107)
Bh
(108)
Hs
(109)
Mt
(110)
Ds
(111)
Rg
(112)
Cn

Legenda

      =Oorgangsmetale

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.