Op 16 September 2007 het die lugdiens One-Two-GO se Vlug 269 verongeluk nadat dit probeer het om in swaar weer op die Phuket Internasionale Lughawe in Thailand te land. Die vliegtuig het die aanloopbaan hard getref en in twee gebreek.[1][2][3][4][5] Die lughawe is die volgende middag vir verkeer heropen.[6] [7]

One-Two-GO Lugdiens Vlug 269

Thumb

Datum:16 September 2007
Oorsaak:Botsing met kantwal na faling tydens rondomgaan
Plek van ramp:Phuket Internasionale Lughawe
Sterftes:89
Beserings:41
Vliegtuigtipe:McDonnell Douglas MD-82
Vliegtuig stertnommer:HS-OMG
Oorsprong:Don Mueang-lughawe (Bangkok)
Bestemming:Phuket Internasionale Lughawe
Passasiers:123
Bemanning:7
Oorlewendes:41

Van die 130 mense aan boord het 84 passasiers en 5 bemanningslede, insluitend albei vlieëniers, in die ramp gesterf.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.