Oedmoerts
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oedmoerts (Oedmoerts: удмурт кыл, oedmoert kil) is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Oedmoerts, inwoners van die Russiese republiek Oedmoertië, waar dit saam met Russies ’n amptelike taal is. Dit word in die Cyrilliese alfabet geskryf met vyf bykomende letters.
Kitsfeite Oedmoerts удмурт кыл oedmoert kil, Amptelike status ...
Oedmoerts удмурт кыл oedmoert kil | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland | |
Gebied: | Oedmoertië | |
Totale sprekers: | 339 800[1] | |
Taalfamilie: | Oeraals Permies Oedmoerts | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | udm | |
ISO 639-3: | udm | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit