![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3f/Bucorvus_abyssinicus_-San_Diego_Zoo-8.jpg/640px-Bucorvus_abyssinicus_-San_Diego_Zoo-8.jpg&w=640&q=50)
Noordelike bromvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Noordelike bromvoël (Bucorvus abyssinicus) is 'n voël wat in die genus van bromvoëls (Bucorvus) en die familie Bucorvidae behoort. Hulle is groot swart voëls wat hoofsaaklik op die grond lewe. Die spesie kom in verskeie Afrika-lande suid van die Sahara-woestyn, maar noord van die ewenaar voor.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Noordelike bromvoël | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie in San Diego se dieretuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Bucorvinae |
Genus: | |
Spesie: | B. abyssinicus |
Binomiale naam | |
Bucorvus abyssinicus (Boddaert, 1783) | |
Sluit