![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0b/Geb%252C_Nut%252C_Shu.jpg/640px-Geb%252C_Nut%252C_Shu.jpg&w=640&q=50)
Noet
Egiptiese godin / From Wikipedia, the free encyclopedia
Noet was in die Egiptiese mitologie die godin van die lug en ’n lid van die eerste gode van Heliopolis, die Ennead. Sy is dikwels uitgebeeld as ’n naakte vrou wat geboë oor die aarde staan,[1] met ’n ster of as ’n koei.
Kitsfeite
Noet | ||||
![]() | ||||
Noet, die godin van die lug, word deur Sjoe in die lug gehou terwyl Geb, die god van die aarde, onder lê. | ||||
Soort godin | Egipties | |||
Godin van | Die lug | |||
Naam in hiërogliewe |
| |||
Simbool | Lug, ster | |||
Ouers | Sjoe en Tefnoet | |||
Sibbes | Geb | |||
Metgesel | Geb | |||
Kinders | Osiris, Isis, Set, Nephthys | |||
|
Sluit